Vergelykings (taalkunde)

Liefde soos Dawid en Jonathan, maar soms baklei hulle soos kat en hond!

In taalkunde is 'n vergelyking 'n vorm van beeldspraak wat die eksplisiete ooreenkoms tussen die onderwerp en iets totaal anders noem. Dit word gevorm met die woord "soos" / "as", die tweede naamval of 'n koppelwerkwoord.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy